Op Maandag, 21 Januarie, het Hoƫrskool Ermelo die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling aangebied op grond van die akademise prestasies wat behaal is deur die loop van 2018.
Dit is altyd ān praggeleentheid waar die leerders die nodige erkenning ontvang vir hulle harde werk op akademiese vlak.
Hier volg van die pryse wat toegeken is:
– Jolindi Annandale ontvang die HoĆ«veld Tribune Wisseltrofee vir beste Prestasie in Kuns en Kultuur, gr. 9 (91%).
– Charis Brundyn ontvang die ABSA Wisseltrofee vir beste prestasie in Wiskunde en
Rekeningkunde, gr. 10. (Wisk. ā 76% & Rek. ā 95%).
– Nicole Venter ontvang die IM Bekker Wisseltrofee vir beste prestasie in Wiskunde, gr. 11 (90%).
– NiĆ«l Pretorius ontvang die Pfizer Wisseltrofee vir beste prestasie in Landbouwetenskap, gr.11 (80%).
– Lana Herholdt ontvang die Karisha Jordan-Boekprys vir beste sport- en akademieleerder
van graad 8 tot 12.
JanĆ© Willemse, Daniel van der Merwe, HannĆ© Swart, Clariz Olivier, LeanĆ© von Wielligh en Nicole Venter ontvang elk ān EHS-medalje vir sewe of meer A-simbole behaal in graad 11: Daniel behaal agt en Nicole, LeanĆ©, HannĆ©, Claris en JanĆ© behaal elk sewe.
Die Dux-leerders vir die verskeie grade is as volg:
Dirk Maritz en Danel Olivier ā graad 8 met ān gemiddeld van 88.88%
Anke de Kockā graad 9 met ān gemiddeld van 92.22%
Charis Brundynā graad 10 met ān gemiddeld van 88.9% en
Nicole Venterā graad 11 met ān gemiddeld van 89.77%
Die EHS se Top Tien is ook aangewys tydens die uitsonderlike geleentheid.
Hier volg die onderskeie grade se Top Tien, genoem in die volgorde vanaf nommer een tot nommer tien:
Graad 8 (2018): Dirk Maritz en Danel Olivier deel eerste plek (88.88%), Elandri Swart (88.11%), Lood Geldenhuys (88.09%), Carla Ferreira (87.91%), Jenna Oosthuizen (86.41%), Sphesihle Maseko (85.92%), Dewald Olivier (85.35%), Ilandri Nel (84.72%) en Tobie Leibbrandt (83.83%)
Graad 9 (2018): Anke de Kock (92.22%), Lana Herholdt (91.53%), Margha Greyling (91.00%), Michaela van Rensburg (89.19%), Jolindi Annandale (84.21%), ChanĆ© Bester (83.44%), Timon Brundyn (82.09%), GJ Swanepoel (82.07%), Lolerei GĆ¼se (81.83%) en Chantelle Swart (81.06%).
Graad 10 (2018): Charis Brundyn (88.90%), Zara BĆ¼chling (84.90%), Jana Nel (81.23%), Alana Leibbrandt (80.16%), SimonĆ© Beyer (78.28%), Presious Matshaya (76.70%), AndrĆ© Strauss (76.15%), Amy Greyling (75.02%), Vosjan Grey (72.17%) en Charles Randell (71.34%).
Graad 11 (2018): Nicole Venter (89.77%), Daniel van der Merwe (89.61%), LeanƩ von Wielligh (88.94%), HannƩ Swart (88.14%), Clariz Olivier (86.10%), JanƩ Willemse (85.93%), Yonette Fourie (84.16%), Walter Visser (83.97%), Marla Oosthuizen (83.83%) en Klarissa Joubert (83.69%).
Baie geluk aan elke leerder wat presteer het tydens 2018. Ons sien uit na wat julle gaan bereik op akademiese vlak in 2019.
EHS is trots op elkeen!
Foto bo:Ā Nicole Venter (gr. 11 2018: Dux-leerder)