)

EHS se Kerssangdiens laat glimlagte in Erries se harte

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo, het op Maandag 15 Oktober in die EHS-Ouditorium plaasgevind. EHS koester die ware betekenis van dié feestyd en buig in eerbied neer voor die Verlosser wat vir ons gestuur is.

Met ‘n program wat gevul was met ‘n besondere boodskap deur pastoor ZD Büchling, lofprysing en items soos toneelspel, koorsang, solo-sangitems en ‘n pragtige stuk deur die Acapella-groep, “Oh yes, let’s” was die diens ‘n mooi geleentheid waar die Erries met enkele van die vele talente wat hulle het, die Here se Naam kom loof.

Die diens wat deur die Errieraad van 2019 gereël is, was die ideale geleentheid om die kwartaal se openinge te kon afsluit voor die eksamen begin.

Dankie vir elkeen wat deel was van die geleentheid.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19152,19153″ posts_number=”2″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal