Op Saterdag 2 Februarie het die Errieraad van Hoƫrskool Ermelo die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied.
Met pragtige gholfspelers in ān goeie luim en prettige saamkuier, was die dag, soos altyd, ān reuse sukses.
Die eerste, tweede en derde plekke is behaal deur Erries: Deo Botha (oud-Errie) verower die eerste plek, Tobie Leibbrandt (graad 9-leerder van EHS) word in die tweede plek aangewys en Hans Greyling (oud-Errie) in die derde plek.
EHS bedank graag al die borge wat ruim bygedra het tot die sukses van die dag: Aldin van Heerden (AB Inbev), Acsu, AndrĆ© van Rooyen, Bekker Brink en Brink, Brightrock, Burlec, Claas Ermelo, Danie van der Walt, Hannah’s, HD Groups (Pty) Ltd, Ermelo Abattoir, Ermelo Deursentrum, Ermelo Eiendomme, Ermelo Toyota, Farmers Agri Care, GF Botha en Van Dyk, Hardie Bande, Highveld Office Supply, Jan Grey, Johan Strauss, John de Beer, Kijima Construction, Kokkie Greyling, Komati Gorge, Lanelle Oosthuizen, Linkseed, Louis Ferreira, Mabeths, Major Steel, Melrow Apteek, Mirna Bothma, Molatek, Monsanto Saad, Msobo Coal, Mugg & Bean, Nashua, North Wind Trading, Omnia, Oosvaal Landbou, Pannar, Peet Slabbert, Pick & Pay Ermelo, Pieter Odendaal, Pioneer, Prima Skryfbehoeftes, PWG Prokureurs, Rand Agri, Safire, Schalk Bothma, Tobie Oosthuizen, TPV Makelaar & Middel en Vennote, Valeurs Africa, Ben Potgieter, Gert Oosthuizen, Villa, Wenkem Hendrina en Wildman, asook die gemeenskap vir positiewe ondersteuning.