Timon Brundyn, ān graad 10-leerder aan die HoĆ«rskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys.
Baie geluk,Timon! Die EHS is besonder trots op jou en wens jou alle sterkte toe met die repetisies en optredes wat voorlĆŖ.