)

Errie-personeel geniet uitstappies

Op Donderdag en Vrydag, 8 en 9 November, het die manspersoneel van Hoërskool Ermelo hulself bederf met ‘n uitstappie na Tolderia dam. Die manne het elke oomblik geniet en hul lyf visserman gehou.

Op hul beurt het die damespersoneel op Donderdag, 15 November, na Johannesburg teater vetrek om na die Snow White pantonime te gaan kyk. Veral die 3D-gedeelte van de vertoning het almal op die punte van hul stoele laat sit.

Na die lekker lag het die dames middagete geniet en inkopies gedoen by 44 Stanley Ave.

Die personeel is gelukkig om saam met hul kollegas wonderlike ervarings te kan geniet.

Die Erries is voorwaar ‘n hegte Groen-massa!

Foto bo: Mnr. Pieter Grobler

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal