Errie-skuts staan uit by SA’s
Vier van Hoërskool Ermelo se skuts het vanaf 1 tot 4 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te New Castle deelgeneem waar hul Mpumalanga verteenwoordig het. Daar was altesaam 428 skuts…
Erries presteer tydens Bokkie-toernooie!
Gedurende die vakansie het ‘n aantal seuns van Hoërskool Ermelo aan die Bokkietoer vir 7’s Rugby deelgeneem. Die Erries het hul man gestaan en die EHS uitstekend verteenwoordig. Drie van…
Errie by nasionale jeugskou 2018
Divan Lourens, graad 12-leerder van EHS, het gedurende die Oktobervakansie die Erries verteenwoordig as een van Mpumalanga se Jeugskouleerders. Die toer het afgeskop met ‘n busrit vanaf Johannesburg na George…
Errie se langasem presteer by Landloop kampioenskappe
Caylin Loock, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe in Bloemfontein op 1 Oktober ‘n vyftiende plek behaal. Dit plaas haar eerste in Mpumalanga. Baie geluk,…
Errie-ruiters by SANESA Nasionale Kampioenskappe
Vanaf 3 tot 6 Oktober het drie ruiters van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die SANESA Core League Nasionale Kampioenskappe te Kayalami Equestrian Park in Johannesburg. EHS behaal ‘n algehele sesde…
Erries hou matriekafskeid
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Ermelo het onlangs hul 2018 matriekafskeid gehou. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18873,18874,18875,18876,18877,18878,18879,18880,18881,18883,18884,18885,18886,18887,18888,18889,18890,18891,18892,18893,18894,18895,18896,18882″ posts_number=”28″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Errie-Con Spirito ‘n groot sukses
Vanjaar het Hoërskool Ermelo vir die eerste keer die Con Spirito-kultuurfees aangebied en die Erries het besonder goed presteer. Verskeie leerders het deurgedring na die volgende rondte en hierdie leerders…
Errie-ruiters galop tot in Mpumalangaspan!
Baie geluk aan die volgende Erries wat gekies is vir die SANESA-Mpumalangaspan: Walter van der Walt en Surika Struwig (beide graad 8) en Margha Greyling (graad 9). Die Nasionale Kampioenskappe…
Erries veg op krieketveld
Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan het op Maandag, 17 September, teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Secunda het eerste gekolf en kon 184/5 in hulle 20 beurte aanteken. Die Erries het…
Erries se 7’s rugby eindig onder die Top 8 in Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s-rugbyspan het op 14 en 15 September deelgeneem aan die Noordvaal 7’s-rugbytoernooi wat deur Hoërskool Menlopark aangebied is. Baie topskole se 7’s-rugbyspanne het om die titel geveg.…
Nelstehuis se 100 jaar-feesviering sorg vir goeie atmosfeer
Op Vrydagaand, 14 September het 150 gaste by Kralinbergh aangekom om Nelstehuis, koshuis van Hoërskool Ermelo, se 100 jaar te vier. Die atmosfeer was feestelik en die gaste het aangesit…
Nog Erries in Bokkie-spanne
Baie geluk aan die Erries wat gekies is vir die o/16-Bokkiespan vir 2018: Luke Bulford, Danie van Rooyen, Dylan Dewar, Tristen Küsel en Corné Janse van Rensburg. Sterkte met die…
Errie gekies vir 0/17 7’s-Pumaspan
Baie geluk aan Walter Visser wat gekies is vir die o/17 Puma 7’s-rugbyspan. Dié span neem aan ‘n toernooi te Potchefstroom deel vanaf 24 tot 29 September. Walter is ook…
EHS-Kunsdepartement ontvang rekenaar
Op Maandag 10 September het die Errie-Unie ‘n rekenaar aan die Kunsdepartement van Hoërskool Ermelo oorhandig. Die Erries kan nou hierdie hulpbron ook gebruik om nog meer te floreer in…
Erries presteer by Mpumalanga landloop-kampioenskappe
Op Saterdag, 15 September, het twee Erries aan die Mpumalanga-landloop-kampioenskappe te Lydenburg deelgeneem. Chantelle Swart behaal ‘n agtste plek en Caylin Loock behaal ‘n derde plek tydens die byeenkoms. Caylin…
Hoërskool Ermelo spel wéér reg!
Op Dinsdag 11 September, het 23 Erries vanaf graad 8 tot 10 aan die WOW-Spelfees in Middelburg deelgeneem. Simoné Beyer behaal ‘n vierde plek en André Strauss ‘n tweede plek…
Nog oorwinnings vir die Erries krieket
Hoërskool Ermelo het op Maandag 10 September drie krieketspanne op die veld gestuur en die EHS se naam is hoog gehou. Die o/14A-span het teen Hoërskool Piet Retief te staan…
Erries 7’s-spelers gekies vir Hoëveld-Bokkiespan
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Ermelo wat gekies is vir 2018 se o/14-Hoëveld-Bokkiespan: Billy van der Walt, Tiaan Grobler, Marko Ferreira, Ignus Ferreira, Juan-Paul Labuschagne, Diederick van…
Hoërskool Ermelo se Nelstehuis vier 100 jaar
Hoërskool Ermelo se meisieskoshuis, Nelstehuis, bied op 14 en 15 September 2018, ‘n fees aan om hulle honderdste
Erries slaan oorwnnings op krieketveld
Op Maandag 3 September het Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal gespeel. Bethal kolf eerste en teken 90 lopies in hul 20 beurte aan. EHS se spelers…
Erries se Afrikaanse kennis maak hul weereens trots
Jaarliks neem Hoërskool Ermelo deel aan die ATKV se Afrikaans-Olimpiade. Op Dinsdag 4 September 2018, het EHS
Errie dans weereens tot sukses
Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 1 September 2018, aan die Dance Masters
Erries staan uit by ATKV-Spelathon
Op Woensdag, 29 Augustus, het twaalf Erries aan die ATKV-Spelathon se finale ronde te Generaal Hertzog in Witbank deelgeneem.
Errie Landbou-leerders besoek Voerkraal
Op Donderdag, 30 Augustus, het die graad 10-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo, die geleentheid gehad om saam met Mnr. Leon Saaiman by die Kleynhans-Voerkraal eerstehandse ondervinding te kon bekom.
Drie Erries spog met plek in MPU-Indoor-hokkiespan
Op Saterdag, 25 Augustus, het drie Errie-hokkiedogters aan die proewe vir die Mpumalanga Indoor-hokkiespan deelgeneem te Hockey Farm.
Errie’s Karate Kid excels!
Aalia Deedat, grade 11 learner at Ermelo High School, participated in the African Cup for Karate at the Standard Bank Arena, as part of the South African team, from 31…
EHS se o/17 sewes rugbyspan kwalifiseer vir Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s rugbyspan het Vrydagoggend, 31 Augstus, die gasheerskool van Mpumalanga 7’s-rugby kampioenskap, Hoërskool Middelburg, in die openingswedstryd aangepak.
Errie presteer as deel van die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan
Alana Leibbrandt, graad 10-leerder van EHS, het vanaf 24 tot 26 Augustus die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan vir o/18-meisies in Nelspruit verteenwoordig.
Erries se rugby-7’s vaar goed in eerste toernooi
Hoërskool Ermelo se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag 25 Augustus te HTS Witbank aan ‘n 7’s-toernooi deelgeneem.
Erries sluit Landloop-liga af op hoë noot
Op Woensdag 22 Augustus het die Erries deelgeneem aan die laaste landloopbyeenkoms vir 2018. Die byeenkoms het te Hoërskool WH de Klerk in Witbank plaasgevind.
Liggie landloopspan eindig seisoen op ‘n hoë noot
Die laaste Landloop liga vir die seisoen waaraan die atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo deelgeneem het, het op Woensdag, 22 Augustus by Hoërskool WH de Klerk in…
Erries o/14A krieketspan klop Oosterland en Standerton
Op Maandag, 20 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan teen Hoërskool Oosterland gespeel. Die Erries wen nog ‘n wedstryd!
Hoërskool Ermelo se 2019-Errieraad verkies!
Groot opgewondenheid het op Vrydag 24 Augustus geheers by die Erries toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het.
Errie-kunstenaars skitter
Vir die afgelope vier jaar neem die Hoërskool Ermelo deel aan die Kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word.
Errie gymnast does it again!
Zoë-Anne Damons, grade 11 leaner from Ermelo High School, participated at the first Mpumalanga trials for gymnastics in Kempton Park.
Hoërskool Ermelo redenaars beïndruk
Die eerste Ermelo Redenaarskompetisie is op Donderdag 16 Augustus deur Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied.
Errie-redenaars – heel gladdebek!
Op Donderdag 16 Augustus neem Hoërskool Ermelo deel aan die jaarlike Interhoër Redenaarskompetisie.
Erries presteer by Gert Sibande Landloop streek-kampioenskappe
Op Saterdag, 18 Augustus, het Hoërskool Ermelo se atlete deelgeneem aan die jaarlikse Gert Sibande-streek-kampioenskappe.
Errie se gedig behaal 95% by Con Spirito!
Tydens die Con Spirito-kultuurfees wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het op 18 en 19 Julie, het Anke Kruger,graad 9-leerder, ‘n besondere gedig geskryf.
Errie-krieket ryg oorwinnings in
Op Donderdag, 12 Augustus, speel Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan teen Hoogenhout.
Errie-tennisspanne tree as wenners uit die Hoëveld-Tennisliga
Hoërskool Ermelo se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag, 13 en 14 Augustus, aan die Hoëveldliga in Secunda deelgeneem. Daar het 39 spanne teen mekaar meegeding.
Erries doen uitstekend tydens Radikale Redenaars
18 Leerders van Hoërskool Ermelo het Maandagmiddag, 13 Augustus, aan die Radikale Redenaarskompetisie te Ligbron Akademie vir Tegnologie deelgeneem en uitstekend presteer.
Hoërskool Ermelo skuif reg op skaakmat
Op Maandag 13 Augustus het die Erries deelgeneem aan die Gert Sibande-skaakuitspele.
Erries gekroon as Mpumalanga-kampioene by gholf-uitspele
Op Maandag 13 Augustus het Hoërskool Ermelo se B- en C-gholfspanne aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem te Walker Park Gholklub in Evander.
Erries blink uit tydens ATKV-Tienertoneelkompetisie
Die Ermelo-streekskompetisie van die ATKV-Tienertoneel is vanjaar weereens in die Ouditorium van Hoërskool Ermelo aangebied.
Errie presteer as gimnas
Zoë-Anne Damons, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 28 Julie deelgeneem aan aan ‘n vriendskaplike gimnastiek kompetisie te Kempton Park.
Hoërskool Ermelo wen Hoërskool Hoogenhout op Krieketveld
Die 0/15A-krieketspan van EHS het op Woensdag 8 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout te staan gekom. Danie Theron, kaptein van EHS se span het die loot gewen en besluit om eerste…
Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer
Noordvaal: Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer
Errie dans na sukses
Op 9 en 10 Junie het Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, dubbel Mpumalangakleure
Hoërskool Ermelo bekroon Mnr. en Mej. Errie
Op Woensdag 25 Julie EHS se Errieraad Mnr. en Mej. Errie aan met die tema: “Welcome to Hollywood!” aangebied.




















