Op Dinsdag 11 September, het 23 Erries vanaf graad 8 tot 10 aan die WOW-Spelfees in Middelburg deelgeneem.
Simoné Beyer behaal ‘n vierde plek en André Strauss ‘n tweede plek uit ‘n groep van 30 leerders. Albei hierdie graad 10-Erries dring deur na die finaal te Stellenbosch.
Baie geluk aan elke leerder wat aan die WOW-Spelfees finaal by HTS Middelburg deelgeneem het.
Die Erries is TROTS op julle!
Foto bo:
Links: Simoné Beyer
Regs: André Strauss
Become a Sponsor









