)

Erries doen uitstekend tydens Radikale Redenaars

18 Leerders van Hoƫrskool Ermelo het Maandagmiddag, 13 Augustus, aan die Radikale Redenaarskompetisie te Ligbron Akademie vir Tegnologie deelgeneem en uitstekend presteer.

Die volgende Erries gaan deelneem aan die Mpumalangafinaal wat sal plaasvind op Saterdag 25 Augustus te Cambridge Academy in Witbank:

Anke van Biljon (Gr. 8), Frikkie de Winnaar (Gr. 8), Amanda Lottering (Gr. 8), Günter Badenhorst (Gr. 9), Anja Wege (Gr. 10), Elizia van Heerden (Gr. 10), Aalia Deedat (Gr. 11) en Vandré Swart (Gr. 12).

VandrĆ© gaan ook aan die Nasionale Finaal deelneem wat plaasvind op 13 Oktober in Pretoria met sy Afrikaanse PoĆ«sie voorlesing. Dit is ā€˜n besondere prestasie.

Baie geluk aan elke leerder en sterkte met die voorbereiding en die volgende ronde. Dankie aan elkeen wat ā€˜n positiewe bydrae op kultuurgebied lewer. Die Erries is trots op julle!

Foto bo:

Voor (vlnr): Anke van Biljon, Aalia Deedat, Amanda Lottering

Agter (vlnr): Frikkie de Winnaar, Elizia van Heerden, Anja Wege en VandrƩ Swart

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal