Op Maandag 13 Augustus het die Erries deelgeneem aan die Gert Sibande-skaakuitspele.
Die o/19-span behaal ‘n tweede plek, die o/17-span ‘n negende plek en die o/15-span ‘n sesde plek.
Baie geluk aan elke speler wat bygedra het tot die prestasie. Die Erries is trots op julle.
Foto: Dewald Olivier en Edrich Beyers besig om hard te konsentreer