)

Erries sluit Landloop-liga af op hoë noot

Op Woensdag 22 Augustus het die Erries deelgeneem aan die laaste landloopbyeenkoms vir 2018. Die byeenkoms het te Hoërskool WH de Klerk in Witbank plaasgevind.

Tydens die wedloop behaal Caylin Loock ‘n eerste en Chantelle Swart ‘n vierde plek vir die Junior dogters. Luyanda Mabuza behaal ‘n derde plek by die Senior seuns.

Chantelle ontvang ook ‘n silwer medalje vir ‘n algehele tweede plek vir die liga. Baie geluk, Erries! EHS is trots op julle!

Sterkte aan Caylin Loock en Chantelle Swart wat op Saterdag 1 September aan die Mpumalanga-kampioenskappe gaan deelneem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal