)

Nelstehuis se 100 jaar-feesviering sorg vir goeie atmosfeer

Op Vrydagaand, 14 September het 150 gaste by Kralinbergh aangekom om Nelstehuis, koshuis van HoĆ«rskool Ermelo, se 100 jaar te vier. Die atmosfeer was feestelik en die gaste het aangesit vir ā€˜n feesmaal.

Oud-Nelsies het van regoor Suid-Afrika gekom, onder andere Upington en Stellenbosch.
Die oudste Nelsie-inwoner was ook daar; Juba Grobler was `n inwoner van Nelstehuis van 1950 tot 1951. In sy toespraak sĆŖ hy dat dit spesiale dogters moes gewees het wat die seuns laat skuif het na Veltman, die seunskoshuis van die EHS.

Coffee Snobs het gesorg vir die agtergrondmusiek. Die hoofdogter van 2019, HannĆ© Swart het die volgende dankie aan Nelstehuis gerig: “Nelstehuis, dankie dat ons die grootmenswĆŖreld kop omhoog kan instap, omdat jou invloed stewig in ons lĆŖ.

Dankie vir die geduldige, sorgsame ma wat jy vir soveel harte vir 100 jaar was.”

Die naweek is afgesluit met `n ontbyt Saterdagoggend waar Nelsies weer deur die gebou kon stap en herinneringe opdiep.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal