Caylin Loock, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe in Bloemfontein op 1 Oktober ‘n vyftiende plek behaal.
Dit plaas haar eerste in Mpumalanga.
Baie geluk, Caylin! Die Erries is trots op jou!
Become a Sponsor









