)

Errie-redenaars – heel gladdebek!

Op Donderdag 16 Augustus neem Hoërskool Ermelo deel aan die jaarlike Interhoër Redenaarskompetisie.

Die Erries se woorde vloei met gemaklike selfvertroue en die redenaars praat hulle uitstekende plekke los!
Amy Greyling, graad 10-leerder van die EHS, behaal ‘n tweede plek in die beste spreker-afdeling, asook in die afdeling vir die beste taalgebruik. Die Erries se juniorspan wat bestaan uit Zara Büchling (graad 10) en Amy Greyling tree as span-wenners uit die stryd.

Vandré Swart, graad 12-Errie, behaal ook ‘n tweede plek in die beste spreker-afdeling, asook in die afdeling vir die beste taalgebruik. Die seniorspan (Vandré en Tjaart Eloff, graad 12) van EHS volg dieselfde pad as die juniorspan met ‘n algehele tweede plek wat hulle behaal.

Die plekke wat die kinders behaal het, besorg aan EHS ook ‘n algehele tweedeplek met slegs twee punte agter die wenners.

Baie geluk aan die redenaars! Die Errie sis opreg trots op julle en die prestasie op kultuurvlak!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal