)

Ligbron eerste- en tweede seuns-tennisspanne wen liga

Die tennisspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Maandag en Dinsdag, 13 en 14 Augustus aan die liga deelgeneem wat te Secunda plaasgevind het.

Ligbron se seuns-tennisspanne het uitstekend gevaar. Die eerstespan speel in die finaal teen Hoërskool Ermelo en wen die wedstryd 31-24.

Die 2de seunspan speel ook teen EHS in hul finaal en wen die wedstryd met 33 – 22.
Beide spanne wen dus die liga. Die derdespan en die dogters se eerste- en tweedespan eindig vyfde in die liga.

Foto bo: Charl du Toit, Edward Jacobs, Mark Niebuhr en Anant Bhika.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal