Baie geluk aan die Erries wat gekies is vir die o/16-Bokkiespan vir 2018: Luke Bulford, Danie van Rooyen, Dylan Dewar, Tristen Küsel en Corné Janse van Rensburg.
Sterkte met die seisoen wat voorlê, seuns.
Die Erries trots op julle.
Foto (vlnr): Danie van Rooyen, Dylan Dewar, Luke Bulford en Corné Janse van Rensburg
(Inlas): Tristen Küsel
Become a Sponsor









