Groot opgewondenheid het op Vrydag 24 Augustus geheers by die Erries toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het.
Die dogters wat verkies is tot 2019 se leierraad, is: Leandri Beyer, Nicole Venter, Theané Arnoldi, Hanné Swart, Kyla Grobler, Yonette Fourie, Dané du Plessis, Ruané Huber, Hanjé Erasmus, Klarissa Joubert, Nicole van der Merwe, Marla Oosthuizen, Leané von Wielligh, Simoné Ferreira, Jani Hattingh, Lungile Vilakazi, Marni Prinsloo, Quzette Morgenrood en Clariz Olivier.
Die volgende seuns is verkies tot 2019 se leierraad: Francois du Plessis, Walter Visser, Mitchelson Mkhwanazi, Baruch Büchling, Daniel van der Merwe, Johan Nel, Dewald de Villiers, Herman Moolman, Heubie van der Walt, Rikus Cilliers, Gerrit van Niekerk, Cornus van den Berg, Mthandeni Thomo, Niel Pretorius en Pierre Theron.
Nelstehuis se raad lyk soos volg: Hanné Swart, Klarissa Joubert, Hanjé Erasmus, Kyla Grobler, Marla Oosthuizen, Ruané Huber, Theané Arnoldi, Nicole van der Merwe, Jani Hattingh en Marni Prinsloo.
Die Dorpsraad vir 2019 is: Baruch Büchling, Nicole Venter, Clariz Olivier, Dané du Plessis, Mitchelson Mkhwanazi, Leandri Beyer, Lungile Vilakazi, Lihle Nzimande, Daniel van der Merwe en Yonette Fourie.
Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad is: Gerrit van Niekerk, Herman Moolman, Dewald de Villiers, Walter Visser, Pierre Theron, Cornus van den Berg, Francois du Plessis, Rikus Cilliers, Heubie van der Walt en Johan Nel.
Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is:
Presidente: Nicole Venter en Francois du Plessis
Vise-presidente: Leandri Beyer en Daniel van der Merwe
Voorsitters Dorp: Clariz Olivier en Baruch Büchling
Voorsitter Nelstehuis: Hanné Swart
Voorsitter Huis Veltman: Walter Visser
Voorsitters Sport: Marla Oosthuizen en Johan Nel
Voorsitters Kultuur: Marni Prinsloo en Rikus Cilliers
Sekretarisse: Theané Arnoldi en Niel Pretorius
Penningmeesters: Nicole van der Merwe en Mitchelson Mkhwanazi
Voorsitter van Hotelraad: Quzette Morgenrood.
Baie geluk aan elkeen wat verkies is en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!
Errieraad 2019
Foto bo: voor (vlnr): Leandri Beyer (Vise-president), Hanné Swart (Nelstehuis Voorsitter), Daniel van der Merwe (Vise-president), Dané du Plessis, Klarissa Joubert, Simoné Ferreira, Hanjé Erasmus, Kyla Grobler, Marla Oosthuizen (Voorsitter Sport), Yonette Fourie en Clariz Olivier (Voorsitter Dorp)
Middel (vlnr): Ruané Huber, Jani Hattingh, Dané du Plessis, Dewald de Villiers, Rikus Cilliers (Voorsitter Kultuur), Lungile Vilakazi, Quzette Morgenrood (Voorsitter Hotelraad), Mthandeni Thomo, Theané Arnoldi (Sekretaris), Nicole van der Merwe (Penningmeester), Leané von Wielligh en Heubie van der Walt
Agter (vlnr): Baruch Büchling (Voorsitter Dorp), Walter Visser (Voorsitter Veltman),Pierre Theron, Gerrit van Niekerk, Herman Moolman, Johan Nel (Voorsitter Sport), Marni Prinsloo (Voorsitter Kultuur), Nicole Venter (President), Francois du Plessis (President), Cornus van den Berg, Mitchelson Mkhwanazi (Penningmeester) en Niel Pretorius (Sekretaris)
Nelstehuis-raad 2019
Voor (vlnr): Hanné Swart, Klarissa Joubert, Hanjé Erasmus, Kyla Grobler en Marla Oosthuizen
Agter (vlnr): Ruané Huber, Theané Arnoldi, Nicole van der Merwe, Jani Hattingh en Marni Prinsloo
Dorpsraad 2019
Voor (vlnr): Leandri Beyer, Lihle Nzimande, Danie van der Merwe, Lungile Vilakazi en Yonette Fourie
Agter (vlnr): Baruch Büchling, Nicole Venter, Clariz Oliver, Dané du Plessis en Mitchelson Mkwanazi
Veltman-raad 2019
Voor (vlnr): Cornus van den Berg, Francois du Plessis, Rikus Cilliers, Heubie van der Walt en Johan Nel
Agter (vlnr): Gerrit van Niekerk, Herman Moolman, Dewald de Villiers, Walter Visser en Pierre Theron