Zoë-Anne Damons, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 28 Julie deelgeneem aan aan ‘n vriendskaplike gimnastiek kompetisie te Kempton Park. Die kompetisie dien as voorbereiding vir die Mpumalanga proewe wat in September plaasvind.
Gedurende die kompetisie verwerf Zoë-Anne twee silwer medaljes.
Baie geluk! Die Erries is trots op jou!
Become a Sponsor









