)

Skole Kook by Uppies!

Die kykNET Skole Kookspan is vandag by Uppies om te sien hoe Uppies letterlik kook.
Voorspoed aan ons 2 spanne: Zoë de Wee en Nontanda Nell asook Dean Willemse en Deidre du Toit. Hierdie 2 spanne kook vandag en Vrydag gaan 1 van die 2 spanne hul Kimberley toe vir die volgende afdeling.

Ongelukkig sal ons almal eers moet wag tot die 21ste September wanneer die uitslag bekend gemaak sal word op Groot Ontbyt se Skole Kook uitsending op kanaal 144.

Sterkte aan die spanne. Uppies kook!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal