)

Liggie dogters krieketspanne toon goeie vordering

Die dogters eerste- en tweede krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week, Maandag 6 Augustus, onderskeidelik teen Hoƫrskool Secunda en Hoƫrskool Piet Retief gespeel.

Die eerstespan het in Secunda gaan speel en was ingestuur om eerste te kolf. Die Liggies teken 167 lopies vir die verlies van 7 paaltjies aan. Secunda gaan die telling in die 15de boulbeurt verby en wen die wedstryd met 5 paaltjies.

Die tweedespan het tuis teen Piet Retief se eerstespan te staan gekom. Piet Retief neem eerste die kolf op en teken 278 lopies in 20 boulbeurte vir die verlies van 4 paaltjies aan. Ligbron neem die kolf op rn teken 37 lopies in 8 boulbeurte almal uit aan en verloor dus die wedstryd.

Alhoewel die spannetjie nog jonk is en hul wedstryd verloor het, het hul steeds goeie sportmanskap getoon.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal