)
Errie-skuts verteenwoordig Mpumalanga

Die naweek van 3 tot 4 Augustus het die Mpumalanga Skole Skiet se finaal in Ermelo plaasgevind.

EHS bedank Eerstespan-seunskrieket borg

Die Eerstespan-seunskrieket van Hoërskool Ermelo, spreek graag hul dank uit teenoor mnr. Dave Mills van Shamrock Marketing and Consulting wat dié span se borg is vir die komende krieketseisoen.

Erries se 2de krieketspan begin krieketseisoen op hoë noot

Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan het op Donderdag, 2 Augustus, kragte gemeet teen Highveld Park, Secunda, in die tweedespan-liga.

Erries se langasems neem deel aan eerste landloopbyeenkoms

Op Woensdag 1 Augustus het die landloopspanne van Hoërskool Ermelo aan hul eerste byeenkoms deelgeneem te HTS Witbank.

Erries doen uitstekend tydens SANESA Qualifier 4

Gedurende 28 tot 29 Julie het drie leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan Mpumalanga SANESA Qualifier 4.

Erries kondig Top Tien aan

Hoërskool Ermelo se leerders presteer op alle vlakke, ook akademies. Die Top Tien wat aangewys is, is net een van

Hoërskool Ermelo Dogterskrieket wen eerste ligawedstryd

Hoërskool Ermelo Dogterskrieket wen eerste ligawedstryd teen Standerton. 

Nog ‘n suksesvolle Opedag op die Erries se kerfstok

Op Vrydag, 27 Julie het Hoërskool Ermelo ‘n opwindende opedag vir die graad 7’s van 2018 gehou. Die dag het begin met ‘n interessante program vir die graad 7’s in…

Erries domineer Mpumalanga-finaal

Op Saterdag 21 Julie 2018 het Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne in die

Errie staan uit by visvang-liga!

Rico Jordan, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, is aangewys as Victor Ludorum vir

Errie gekies vir SA-Polocrosse seunspan!

Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om die SA Polocrosse seunspan te

Erries presteer by Mpumalanga- en Bokkietoere gedurende vakansie!

Daar is heelwat leerders van Hoërskool Ermelo wat gedurende die vakansie aan verskeie Mpumalanga- en

ATKV Toneelslypskool aangebied by EHS: groot sukses!

Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om van 2-4 Julie 2018 gasheer te speel vir ‘n ATKV Toneelslypskool.

Erries woon Beeldskool by!

Vandré Swart, Lusanti Brundyn, Jenna Lewis, Lana Grobler en Berné de Kock van Hoërskool Ermelo het tussen

Erries buig in verootmoediging by Kalisto-kamp

Vrydagoggend, 23 Junie 2018 het ‘n opgewonde klomp leerders van Hoërskool Ermelo na Kruisrivier-

Errie gekies vir Arthur Johnson netbalspan

Tegan Panos, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om saam met die o/18 Arthur Johnson-

Erries neem afskeid van me. Vera Alberts

Op Donderdagmiddag 22 Junie 2018 het personeel en vriende van Hoërskool Ermelo amptelik afskeid geneem

Nog ‘n Errie in AVS-span!

Hoërskool Ermelo is trots op Justin McLaren wat ook gekies is vir die o/19 Bokkie-span.

Hoërskool Ermelo speel vir plek 1 en 2 – Mpumalanga-finaal

Vier uit vyf Errie dogtershokkiespanne speel vir plek 1 en 2 Mpumalanga-finaal

Hoërskool Ermelo presteer by Artisticulta-Redenaars

Op 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die Artisticulta-Redenaars Nationale Uitdunne te EHS.

Hoërskool Ermelo-netbal – naaswenners in Gert Sibande-liga

Die afgelope paar weke het uitspele vir die Gert Sibande-liga vir Groot skole plaasgevind en die Erries se netbal

Hoërskool Ermelo hokkie presteer in kwartfinale-uitspele

Die tweedespan hokkiedogters neem deel aan die Mpumalanga kwarteindrondte op Hoërskool Volksrust se velde.

Hoërskool Ermelo rugby presteer in kwartfinale-uitspele

Die Erries se rugbyspanne het die afgelope Saterdag, 2 Junie 2018, aan die kwartfinale rondte van Mpumalanga

Hoërskool Ermelo-rugbyspelers gekies vir AVS-spanne 

Baie geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Ermelo wat, na ‘n reeks proewe, gekies is vir die o/19 AVS-span:

Slimkop-Erries staan uit by Minquiz Wetenskap-kompetisie

Op Donderdag 17 Mei 2018 het drie van Hoërskool Ermelo se graad 12-wetenskapleerders aan die Minquiz

Erries bederf Ermeo-ouetehuis

Op Woensdag 23 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se Leierraad die SAVF-ouetehuis van Ermelo besoek.

Erries laat gholfballe val op regte plekke

Hoërskool Ermelo se gholfspelers het op Vrydag 25 Mei 2018 aan die derde rondte van die Gert Sibande-

Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe

Op Vrydag 1 Mei 2018  het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die

Erries is reg gebek

Op Donderdag 17 Mei het Hoërskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die

EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate

Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-

Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga

Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-

Walter van Hoërskool Ermelo presteer op perd se rug!

Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die Errie-ruiter, Walter van der Walt weereens presteer by die SANESA

Errie gekies vir Suid-Afrikaanse Polo Crosse-span

Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is na ‘n reeks proewe verkies tot die o/19-Suid Afrikaanse

EHS Netbal B-spanne neem deel aan B-liga streekskampioenskappe

Op Saterdag, 19 Mei 2018, het Hoërskool Ermelo te Hoërskool Standerton aan die B-liga Streekskampioenskappe

Errie-ruiters presteer weer op perd se rug!

Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die ruiters van Hoërskool Ermelo weereens presteer by die SANESA

Erries bedank Fresh Stop Ermelo-borg

Hoërskool Ermelo bedank Dr. Mohamed Ahmed Essa en Mnr. Cassim Mahomed van Fresh Stop Ermelo vir hul

Hoërskool Ermelo Wintersport oorheers teen Hoogenhout

Op Saterdag 19 Mei 2018 het die Erries te staan gekom teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal in die jaarlikse FNB

Hoërskool Ermelo rugbyseuns gekies vir Mpumalangaspanne

Die afgelope paar weke was die Erries besig met proewe vir Mpumangaspanne en na die finale proewe plaasgevind

Hoërskool Ermelo-gholf presteer

Die Erries A-Gholfspan het die afgelope week aan die Junior Mpumalanga Kampioenskappe in Middelburg

Errie-landbouleerders geniet Nampo

Die Gr. 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo het op Woensdag 16 Mei 2018 vroeg die oggend vertrek na

Erries speel wintersport teen Hoërskool Secunda.

Op Saterdag 12 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo vir Hoërskool Secunda aangevat

EHS-Seuns speel goeie hokkie!

Die Eerste-seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 9 Mei 2018 ‘n ligawedstryd in

Erries presteer in gholf te Piet Retief

Op Vrydag 11 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se gholfspanne aan die eerste rondte van die Gert Sibande

Errie-skuts skiet goed

Die naweek van 11 en 12 Mei 2018 het die skuts van Hoërskool Ermelo aan die vierde prysskiet vir die jaar

Erries speel hulself tot in Mpumalanga-spanne.

Die netbal en dogtershokkiespanne van Hoërskool Ermelo het die afgelope paar weke aan verskeie rondtes van

Erries skou met trots plekke los

Op Woensdag, 25 April 2018 het Hoërskool Ermelo se Jeugskouleerders aan die tweede streekskou deelgeneem te

Erries is bekkig tydens redenaarskompetisie!

Op Woensdag 18 April 2018 het die EHS hulle jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. ‘n Rekordgetal van 25

EHS-Seunshokkie presteer by proewe

Op Woensdag, 18 April 2018 neem vier van Hoërskool Ermelo se hokkieseuns deel aan die proewe vir die

EHS-netbaldogters deur na finale proewe

Op Woensdag 18 April 2018 het die eerste rondte Gert Sibande-netbalproewe op die Erries se terrein plaasgevind.

Errie verteenwoordig Mpumalanga op tennisbaan

Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo en nommer een speler van EHS se eerste tennisspan, het