)

Erries neem afskeid van me. Vera Alberts

Op Donderdagmiddag 22 Junie 2018 het personeel en vriende van Hoërskool Ermelo amptelik afskeid geneem van me. Vera Alberts te Paardekraal.

Woorde ontbreek om dankie en vaarwel te sê. Sy was vir 29 jaar onlosmaaklik deel van die EHS en haar plek by die Erries en die gemeenskap sal leeg wees.

Dis met trane van dankbaarheid oor wat sy vir die Erries beteken dat EHS haar groet en haar seën toewens vir die toekoms.

EHS is trots om Me. Alberts steeds as deel van die Erries te beskou, maar haar leë kantoor laat ‘n leemte agter in die harte van die Erries.

“Dankie.” Dit is al wat die Erries, oud en jonk, met stemme wat breek kon uitkry. Dankie vir jare se agteroorbuig en omgee; vir die liefde vir die skool en elkeen wat deel is daarvan.

Die Erries wens vir me. Alberts vreugde en geluk toe vir die nuwe hoofstuk wat op haar wag.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal