)
Erries verwelkom nuwe student!

Die Erries is opgewonde om Annalien Bibbey – studentonderwyser – met ope arms te verwelkom.

EHS hokkiedogters blink uit in Mpumalanga-spanne

Op Woensdag 25 April 2018 het die finale Mpumalanga-hokkie-proewe plaasgevind. Die o/14’s se proewe het by

Erries klop Hoërskool Standerton op hokkieveld

Op Woensdag, 25 April 2018 het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan teen Standerton op hul veld

Ruiterkuns is deel van die Erries

Walter van der Walt, graad 8, (op die foto bo), het op Saterdag 21 April aan die vierde kwalifiserende rondte van

EHS wintersport presteer teen Lydenburg

Op Donderdag, 26 April 2018 het Hoërskool Ermelo se rugby, dogtershokkie en netbal teen Lydenburg deelgeneem. Ten spyte van die hitte het die Erries hul besonder goed van hul taak…

Hoërskool Ermelo hengel weer goed

Die tweede hengel-liga vir Hoërskole het op Saterdag 21 April 2018 te Eilandsmeer plaasgevind.  Die kompetisie

Erries skiet skitterend

Op Vrydag en Saterdag, 13 en 14 April 2018, het Reinardt Vorster, (op die foto bo), aan die finale proewe vir die

Erries geniet Artisticulta-redenaars

Op Woensdag 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die nasionale uitdunrondte van die Artisticulta

Erries se Gasvryheidstudie-leerders leer baie tydens uitstappie

Op Vrydag 13 April 2018 het die graad 10 tot 12-leerders van die Erries, Supréme Hotelskool die Capital

Erries presteer weer tydens ruiterkuns!

Surika Struwig en Walter van der Walt, beide graad 8-leerders van Hoërskool Ermelo, het die naweek

Hoërskool Ermelo Calstar spanne bedank hul borg

Die Calstar Eerste Dogtershokkie en -Netbalspanne bedank hul borg.  Mnr. Muhammed Bhyat van die

Erries skop seunshokkie liga-wedstryde af

Op Donderdag 12 April 2018 het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan hulle liga-wedstryde

Oud-Errie, spog met taal-prestasie na Mpumalanga-prysuitdeling

Amanda du Toit, Hoërskool Ermelo-matrikulant van 2017, en Dux-leerder vir 2017, is tydens die

EHS-leerders geniet The Sound of Music-musiekblyspel

Die musiekdepartement van Hoërskool Ermelo het op Donderdag 12 April 2018 musiek- en

o/14-EHS rugbyspeler word vereer as beste voorspeler

Tydens die o/14A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo se toer te Volksrust vanaf 4 – 7 April 2018, is Tiaan

Errie-seunshokkiespelers deur na volgende rondte Mpumalanga-proewe.

Op Woensdag 11 April 2018 het Hoërskool Ermelo se seunshokkie aan die eerste rondte van die

Erries is 104 jaar oud!

Op 11 April 1914 het die Hoërskool Ermelo tot stand gekom. Die skool was in daardie tyd bekend as die

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle groentjieskonsert

Op Maandag 26 Maart 2018 het die Erries se jaarlikse Groentjieskonsert en alles wat daarmee gepaard gaan,

Erries leer baie by prettige Wintersport-toere

‘n Hele paar van Hoërskool Ermelo se wintersportspanne was die afgelope vakansie deel van verskeie

Erries verwelkom student-onderwysers

Hoërskool Ermelo is opgewonde om twee nuwe onderwysstudente by EHS te verwelkom vir hul proeftydperk wat

Erries presteer teen Midstream College met Wintersport

Op Saterdag 24 Maart 2018 het Hoërskool Ermelo wintersport teen Midstream College gespeel op hulle velde in

Erries presteer by SASA

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms het plaasgevind vanaf 21-24 Maart 2018 te Potchefstroom.

2017 EHS-Matrieks presteer na hermerk

Na die hermerk van 2017 se matriekvraestelle is Hoërskool Ermelo se trots op verlede jaar se matrieks net meer!

EHS-danser: Ligvoetig tot in SA-span!

Lianie Janse van Rensburg, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 31 Maart tot 7 April 2018

Errie is weer as konsertmeester aangekondig!

Lusanti Brundyn (foto bo), graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, en haar sussie, Timon Brundyn (foto onder),

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Errie skitter op perd se rug by skou!

Margha Greyling (op die foto bo), van Hoërskool Ermelo, het op 11 Maart in Johannesburg aan die Mark

Wintersport Ermelo teen Witteberg

Erries speel tennis teen Witteberg in nat Ermelo-weer:  Op Vrydag 16 Maart 2018 het die

Erries skiet alweer kolskoot

Ses van Hoërskool Ermelo se skuts het die afgelope naweek aan die Interprovinsiale skietkompetisie te

Erries presteer by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe

Die afgelope naweek het nege atlete van Hoërskool Ermelo aan die Mpumalanga-kampioenskappe in

Errie-netbal geniet kursus!

Dorette Badenhorst, welbekende afrigter en speler in netbalkringe, het vir ‘n paar dae die netbaldogters

Erries se Graad 10-Landbouleerders geniet boeredag

Die graad 10-Landbouleerders van die Hoërskool Ermelo het die negentiende jaarlikse boeredag van

Erries mik raak en skiet ‘n kolskoot

Veertien van Hoërskool Ermelo se skuts het die afgelope naweek, 9 en 10 Maart 2018, aan die tweede

Erries speel wintersport teen Affies en Ben Viljoen

Hoërskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen

Ermelo Hoërskool presteer langs viswater 

Die eerste hengelliga, aangebied deur Noord-Oos Mpumalanga, het op Saterdag 10 Maart 2018 te

Hoërskool Ermelo se seunshokkie veg op veld teen Hoërskool Ferrum

Op Woensdag 8 Maart 2018, het Erries se seunshokkie vertrek na Newcastle om daar hul seisoen af te

Ermelo Hoërskool se skourestaurant laat aangename geur agter

Vir die agtiende jaar was die alombekende Errie-skourestaurant weer terug op sy plek tydens die

Hoërskool Ermelo se Erries presteer in karate

Drie leerders van Hoërskool Ermelo het op 2-4 Maart 2018 aan die JKA-karatekampioenskappe

Hoërskool Ermelo skitter by Jeugskou

Errie-Jeugskouleerders het op Saterdag 24 Februarie 2018 te Middelburg aan die eerste Mpumalanga Jeugskou se

EHS-Ruiter presteer!

Surika Struwig, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het die naweek van 17 en 18 Februarie 2018 aan die eerste SANESA Skole perdry kwalifiserende rondte deelgeneem in Badplaas. Sy het deelgeneem…

Errie-skuts begin seisoen goed!

Die skietseisoen het op 22 Februarie 2018 vir die skuts van Hoërskool Ermelo begin.

Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen

Hoërskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen.  EHS bedank

Erries se gholfdag: Prettige sukses!

Op Saterdag 24 Februarie 2018, het Hoërskool Ermelo, onder leiding van die Errieraad-ouers, die

Ruiterkuns is geen uitdaging vir Errie!

Die naweek van 16-18 Februarie 2018, het Margha Greyling van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die

Errie-landbouleerders geniet Pannar dag!

Die graad 11-Landbou-leerders van Hoërskool Ermelo het Woensdag 14 Februarie 2018 vertrek na

Erries oorwin by Interhoër!

Op Vrydag 16 Februarie 2018, het Hoërskool Ermelo saam met Hoërskool Rob Ferreira, Ligbron

Hoërskool Ermelo presteer by Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms

Op Dinsdag 6 Februarie 2018 het die Erries aan die Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms te

Erries skitter op atletiekveld en -baan

Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 10 Februarie 2018 te Lydenburg geskitter op die

Lianie van Erries by SA-Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste

Lianie Jansen van Vuuren, Graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die

Erries staan hul man op tennisbaan

Hoërskool Ermelo het die naweek van 8 tot 11 Februarie 2018 in Nelspruit deelgeneem aan die