)

Erries presteer by SASA

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms het plaasgevind vanaf 21-24 Maart 2018 te Potchefstroom.

Die volgende leerders van Hoërskool Ermelo het aan hierdie besonderse geleentheid deelgeneem en het

indrukwekkende prestasies behaal:

Lana Herholdt behaal ‘n vierde plek in hoogspring by Dogters onder 15. Haar hoogte is 1,65m.

Met ‘n afstand van 39,12m behaal Carla Ferreira ‘n sewende plek in spiesgooi dogters onder 17.

Amy Greyling kom twaalfde in gewigstoot dogters onder 17 met 12,96m as afstand.

In die 3000m dogters onder 15, behaal Caylin Loock ‘n een-en-twintigste plek met ‘n tyd van 11:41:47.

Baie geluk aan elke dogter met jul pragtige prestasies. Julle maak die Erries trots.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal