)

2017 EHS-Matrieks presteer na hermerk

Na die hermerk van 2017 se matriekvraestelle is Hoƫrskool Ermelo se trots op verlede jaar se matrieks net meer!

Die Erries spog met vyf ekstra A-simbole wat die totaal nou op 125 laat.

Dalene Klopper kry ā€˜n onderskeiding by. Sy het A-simbool vir Afrikaans Huistaal bygekry wat vir haar ā€˜n totaal van ses onderskeidings besorg.

Die ander wat A-simbole gekry het, is Janetta Bossert, Chriselma van den Bergh en Ruan Labuschagne ontvang twee.

Baie geluk aan elke Errie! Ons is trots op elkeen!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal