)

EHS-danser: Ligvoetig tot in SA-span!

Lianie Janse van Rensburg, graad 10-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het vanaf 31 Maart tot 7 April 2018 deelgeneem aan die SACOPA (Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste) in Rustenburg. Die Errie dans vir haarself ā€˜n plek los in die Suid-Afrikaanse span wat vanaf 2 tot 16 Julie 2018 aan die WĆŖreldkampioenskappe in Los Angeles gaan deelneem.

Lianie was lid van verskeie groepe wat plekke verwerf het. Die groepe wat goue medaljes verwerf het, is: groot Lyrical-dansgroep, groot Jazz-dansgroep en groot ballet-dansgroep. Sy was ook deel van die klein ballet-dansgroep en groot ope-dansgroep (Jazz Poms) wat elk ā€˜n silwer medalje verwerf het.

Baie geluk, Lianie! Die Erries is besonder trots op jou en sien saam met jou uit na die uitdagings wat voorlĆŖ.

Lianie Jansen van Vuuren danser

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal