Op Woensdag 11 April 2018 het Hoƫrskool Ermelo se seunshokkie aan die eerste rondte van die Mpumalanga-proewe deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die finale Mpumalanga-proewe wat op Woensdag 18 April 2018 plaasvind:
In die o/16-span is dit Tristen KĆ¼sel en Japie-Chris Groenewald wat in Nelspruit gaan deelneem.
Edrich Beyer en Gedeon Boersema gaan aan die o/14-proewe deelneem in Penryn.
Op die foto bo:
Voor links: Edrich Beyer en regs Japie-Chris Groenewald
Agter links: Tristen KĆ¼sel en regs Gedeon Boersema
Baie geluk, seuns.Ā Sterkte en mag julle die Erries se naam hoog hou!