)
Welkom by Hoërskool Ermelo – EHS verwelkom nuwe leerders

Welkom by Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo is bevoorreg om te spog met ’n groep nuwe leerders vanaf graad 9 tot 12. Hiermee verwelkom die groen massa nog nuwe groen bloed.…

Landloop – Erries presteer tydens Mpumalanga Kampioenskap

Landloop. Drie Errie-langasems het op 10 September deelgeneem aan die Mpumalanga Landloop kampioenskap. Al drie hierdie atlete van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Mpumalanga-span. Hulle neem op 1 Oktober…

Errie-seunshokkiespelers deur na volgende rondte Mpumalanga-proewe.

Op Woensdag 11 April 2018 het Hoërskool Ermelo se seunshokkie aan die eerste rondte van die

Liggie gholfspeler gekies om Mpumalanga te verteenwoordig

Chanté Boonstra, een van Hoërskool Ligbron in Ermelo se kranige gholfspelers, is namens die