Tydens die o/14A-rugbyspan van HoĆ«rskool Ermelo se toer te Volksrust vanaf 4 ā 7 April 2018, is Tiaan Grobler aangewys as die beste voorspeler by die Amajuba Sportweek.
Die Erries se o/14-span het drie wedstryde gespeel tydens die toer waarin Tiaan in twee van hulle as speler van die wedstryd aangewys is.
Baie geluk, Tiaan! Die Erries is besonder trots op jou en sien uit na jou volgende prestasie!