)

Erries skiet skitterend

Op Vrydag en Saterdag, 13 en 14 April 2018, het Reinardt Vorster, (op die foto bo), aan die finale proewe vir die SANSSU-span wat na Engeland gaan toer, deelgeneem.

Hierdie briljante skut skiet ā€˜n telling van 1422 uit 1600 en eindig elfde in die kompetisie. Hy spog ook met ā€˜n besondere telling op sy skietkaart tydens die lĆŖ-posisie van 200 uit 200 punte. Ongelukkig mis hy die span met ā€˜n enkele punt EN word aangewys as die amptelike reserwe.

Baie geluk, Reinhardt!

Die derde algemene prysskiet het op Donderdag en Vrydag 19 – 20 April 2018 plaasgevind te HoĆ«rskool Ermelo en die EHS-skuts skiet die volgende tellings: Reinardt Vorster 1442, John-Henri van Zyl 1259, Hendrea van Zyl 1147, Renel Swanepoel 1146, Christian Venter 1065 en Eloise Prinsloo 1049.

In die pistoolafdeling het Rico Jordan 575 uit 800 geskiet.

Baie geluk aan elke skut. Die Erries is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal