Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…

SANSSU 2022 SA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

SANSSU 2022 SA Kampioenskappe. Die Vrystaat skoleskiet span het baie goed gevaar tydens die SANSSU 2022 SA kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul 19 Fichies wat deel was…

SANSSU Vrystaat semi-finale – HoĆ«rskool Bothaville presteer

SANSSU Vrystaat semi-finale. HoĆ«rskool Bothaville se skuts het aan die SANSSU Vrystaat semi-finale in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie skuts het hulself puik van hul taak gekwyt. In die O/14 afdeling het…

Erries skiet skitterend

Op Vrydag en Saterdag, 13 en 14 April 2018, het Reinardt Vorster, (op die foto bo), aan die finale proewe vir die

Verified by MonsterInsights