)

SANSSU Vrystaat semi-finale – Hoërskool Bothaville presteer

SANSSU Vrystaat semi-finale. Hoërskool Bothaville se skuts het aan die SANSSU Vrystaat semi-finale in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie skuts het hulself puik van hul taak gekwyt.

In die O/14 afdeling het Mia van der Walt 7de plek behaal. Jandré du Plessis het die negentiende plek behaal. In die O/16 afdeling het Cilliers van der Merwe ‘n persoonlike beste geskiet en in die proses die eerste plek in die afdeling behaal.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/BothavilleHS/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…

Hemelvaartdag – Ascension Day

Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven

Leave a Reply

You Missed

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Hemelvaartdag – Ascension Day

Hemelvaartdag  – Ascension Day

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter

U17 Football Team call-up – St Stithians College delighted

U17 Football Team call-up – St Stithians College delighted