)

Hoërskool Ermelo hengel weer goed

Die tweede hengel-liga vir Hoërskole het op Saterdag 21 April 2018 te Eilandsmeer plaasgevind.  Die kompetisie bestaan uit nege skole en 17 spanne. Die EHS behaal ‘n sesde plek wat die Erries nou algemeen in ‘n derre plek plaas. Rico Jordan, graad 10 EHS-leerder, is tans in ‘n algehele vierde plek.

Daar is nog twee ligas oor vir die jaar. Baie sterkte aan elke Errie wat deel is hiervan.

Op die foto bo:

(vlnr): Divan Lourens, Jake Hoffeld, Rico Jordan, Jorrie Jordan, Mnr. Pieter Grobler (hoof), Gerzanda Fourie, Vincent Schulze en Christiaan Schulze.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal