)

Hoërskool Ermelo se Erries presteer in karate

Drie leerders van Hoërskool Ermelo het op 2-4 Maart 2018 aan die JKA-karatekampioenskappe deelgeneem.

Aalia Deedat en Luhan Meyer, beide graad 11-leerders, ontvang elk twee goue medaljes – een elk vir Kata en een elk vir die Kumite.

Christiaan Wege, graad 8-leerder, het twee silwer medaljes vir sy katas gekry en twee goue medaljes vir sy kumites.

Al drie hierdie Erries is tydens die geleentheid gekies as lede van die Mpumulanga-span wat in Mei aan die SA-kampioenskappe gaan deelneem.

Die Erries is baie trots op hulle en sien uit om weer van hul prestasies te hoor!

Op die foto bo:  (vlnr): Christaan Wege, Luhan Meyer en Aalia Deedat

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal