Baie geluk aan een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se kranige gholfspelers, Hanco Bakker, wat die Februarie Monthly Mug-kompetisie te Badplaas gewen het met 87 houe en 36 punte op 18 gaatjies.
Liggies is trots op Hanco!!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Â So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Â Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…