)

Erries presteer weer tydens ruiterkuns!

Surika Struwig en Walter van der Walt, beide graad 8-leerders van Hoërskool Ermelo, het die naweek van 13 – 15 April 2018 aan die tweede SANESA kwalifiserende rondte van Mpumalanga-perdry gaan deelneem te Badplaas. Albei hierdie Erries het hul uitstekend van hul taak gekwyt.

Surika behaal die volgende plekke met haar perd Midas Touch Jedi: eersteplekke in Working Riding (Vlak 5), Medium Dresseer 2 en Medium Dresseer 3. Sy behaal ook twee tweede plekke, albei in Pric Caprilli (Vlak 1) en een derde plek in Performance Riding (Vlak 5).

Walter behaal twee eerste plekke; onderskeidelik in 1m Handy Hunter-klas en in 1m kompetisie-klas. Walter verower ook ‘n tweede plek in die 1.10m kompetisie-klas.

Baie geluk aan beide hierdie Erries wat hul altyd baie goed van hul taak kwyt. EHS is trots op julle!

Foto heel bo:  Walter van der Walt

Foto onder: Surika Struwig

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal