)

Oud-Errie, spog met taal-prestasie na Mpumalanga-prysuitdeling

Amanda du Toit, Hoƫrskool Ermelo-matrikulant van 2017, en Dux-leerder vir 2017, is tydens die prysuitdeling wat deur Mpumalanga se onderwysdepartement aangebied is vir al Mpumalanga se toppresteerders in tale, as die beste graad 12-leerder vir Afrikaans Huistaal in Mpumalanga aangewys.

Amanda se uitslae van verlede jaar sluit sewe onderskeidings in en sy is tans besig met haar studies in B. Com Rekeningkunde te Universiteit van Pretoria.

ā€œDankie aan al die Erries se onderwyers, veral my Afrikaanse-onnies, wat my pad na hierdie prestasie help teer het. Ek verlang reeds terug na die skoolbanke, die prosa en die filmstudies,ā€ sĆŖ Amanda met ā€˜n glimlag waaruit ā€˜n stukkie heimwee sluip. Haar gemiddeld vir Afrikaans Huistaal in 2017 is 90%.

Die prysuitdeling wat op 28 Februarie 2018 aangebied is, is gehou ter ondersteuning van Internasionale Moedertaal-dag wat jaarliks op 21 Februarie wêreldwyd gevier word. Dié dag is die eerste keer in 1999 gevier.

Amanda, baie geluk met hierdie wonderlike prestasie waarop die Erries uiters trots is.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal