Erries is mooi getooi vir Valentynsbal
Op Woensdag, 7 Februarie 2018 het die Hoërskool Ermelo ‘n vroeë Valentynsbal gevier en wat ‘n
Hoërskool Ermelo hou Akademiese Lourierfunksie
Op Maandagaand 29 Januarie 2018, het EHS hulle jaarlike Akademiese Lourierfunksie gehou, gebasseer op die einde van verlede jaar se prestasies. Die leerders is beloon vir onder andere besondere akademiese…
Errie-tennisspeler presteer in Mpumalanga tennis-proewe
Vanaf Vrydag 26 Januarie tot Sondag 27 Januarie 2017 het Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoërskool
Agri-Benodigdhede ondersteun Hoërskool Ermelo
Die Erries se harte is vol dankbaarheid oor die splinternuwe Case-trekker wat Agri-Benodigdhede aan
Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms!
Op Donderdag 25 Januarie 2017 het al die Erries die atletiekseisoen met groot geesdrif begin. Die
Leerders in Mpumalanga Top 20 vir Junior Afrikaanse Olimpiade
Van verlede jaar se graad 8’s en graad 9’s, van die Hoërskool Ermelo, het aan die ATKV Junior Afrikaans
Erries presteer in Gert Sibande
Die top presteerders van Hoërskool Ermelo se 2017-matrieks is onlangs bekend gemaak en soos
Hoërskool Ermelo Graad 8-baadjieseremonie, ‘n besonderse geleentheid!
Gedurende die eerste week van skool het elke graad 8-Errie sy/haar groenbaadjie aan ‘n hanger
Vink-letiek by Hoërskool Ermelo
Hoërskool Ermelo se graad 8’s neem deel aan Groentjies-atletiek! Donderdagmiddag, 18 Januarie 2018,
Erries laat hengel weer eindig in sukses
Twee leerders van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga, het in Desember 2017 aan die junior
Lusanti, van Hoërskool Ermelo, gemaklik met viool in hand
Lusanti Brundyn, graad 12-leerder van EHS was gedurende die Desembervakansie as eerste violis deel
Van Vink tot Valk vir Hoërskool Ermelo, Mpumalanga, se graad 8’s!
Vanaf 15 Januarie 2017 het die nuwe graad 8’s reeds by EHS begin aankom!
Nuwe bloed by die Erries se personeelgroep!
Die Erries se personeelgroep is opgewonde om die 3 nuwe personeellede permanent by hulle te
Goeie nuus vir alle Kultuurliefhebbers!!
CON SPIRITO KUNSWEDSTRYD WORD AANGEBIED IN MPUMALANGA!!
Hoërskool Ermelo se 2017 Matrieks presteer!
Die EHS is vanjaar, soos elke ander jaar, weer besonder trots op die matrikulante van 2017 se uitslae. Die toppresteerders is: William Gardiner spog met 8 onderskeidings: Afrikaans Huistaal…
Oud-Errie presteer op gholfbaan!
Leon Visser, oud-leerling van Hoërskool Ermelo wat in 2015 gematrikuleer het, het tydens 2017 se
Errie-personeel groet
Op Dinsdag, 28 November 2017, het die personeel van Hoërskool Ermelo ‘n besonderse afsluiting gehad
Hoërskool Ermelo se Kunstesentrum-leerders presteer weer!
Musiek is genesing vir die siel en die Erries se Kunstesentrum is trots op hiérdie musiek-leerders vir hul
Con Spirito Kunsvereniging by Ermelo Hoërskool in 2018
Con Spirito!!!! is ? unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sestiende
Hoërskool Ermelo se hokkie oppad na NEXT LEVEL
Op Vrydag, 24 November 2017, het die Errie-hokkiespelers sommer alreeds begin regmaak vir
Vrolike Vrede – Errie-damespersoneel geniet afsluiting
Hoe lekker om ‘n jaar af te sluit met seer maagspiere …. nee, nie van oefen in die gym nie….maar van lag!
Nog ‘n Errie lid van SA-Bokkiespan!
Willie Boshoff, graad 8-leerder aan Hoërskool Ermelo is tydens die Bokkieweek vir die 7’s-rugby in
Hoërskool Ermelo graad 12-kunsleerders skep besonderse kunswerke
Op Woensdag, 8 November 2017, is die Graad 12-kunsleerders van Ermelo Hoërskool se praktiese take
Hoërskool Ermelo se manspersoneel geniet afsluiting
Op Donderdagmiddag en Vrydag, 9 en 10 November 2017, het die manspersoneel van die Ermelo
Errie is lid van 7’s-rugby SA-Bokkiespan
Tydens die Somerweek (Bokkieweek) vir die 7’s-rugby in Oktober by H/S Wilgers in Pretoria, is Cornus
Oud-Erries hou 20 jaar Reünie
Getrou aan sy aard haal Hoërskool Ermelo sy beste weer uit en bederf Matrieks 1997 op hulle 20 jaar
Hoërskool Ermelo sluit 2017 af met Kerssangdiens!
Op Maandag, 30 Oktober 2017 het die Erries die jaarlikse Kerssangdiens in die Ouditorium gehad.
Hoërskool Ermelo staan uit by Internasionale Afrikaanse-Ekspo
38 Van EHS se leerders het vanjaar aan die Internasionale Afrikaanse-Ekspo deelgeneem in die Opstel-kategorie
Erries presteer in Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade
Gedurende Septembermaand 2017 het die Erries deelgeneem aan die Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade
Erries skop atletiekseisoen op hoë noot af!
Op Saterdag, 28 Oktober 2017 het ‘n span van Hoërskool Ermelo aan die eerste atletiekbyeenkoms
Erries appreciate sponsorship from Edmart Electric’s and Ermelo Frogs Cricket
It is with great pleasure to hand over a sponsorship to Ermelo High School. With a long and good relationship,
Prysuitdeling Ermelo Hoërskool Kunssentrum 2017
Die Ermelo Hoërskool Musieksentrum, Adele Grey Dansskool en die Errie Modelakademie het op Donderdag 12 Oktober 2017 ‘n gesamentlike prysuitdeling gehou. Dit was ‘n pragtige aand waar die leerders beloon…
Errie widens her horizon in Europe
During the September 2017 holiday, Precious Matshaya, grade 9 learner from Ermelo High School,
Hoërskool Ermelo Landbouleerders se praktiese ondervinding verbreed
Die graad 11 Landbouwetenskapleerders van Hoërskool Ermelo, het Woensdag 18 Oktober 2017 vertrek
Erries besoek nog ‘n plaas
Jan Vos se boerdery is op Woensdag, 25 Oktober 2017 deur die graad 10 Landbou-leerders van die
Wintersport Big Bash vol pret vir die Erries!
Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders
Erries presteer in besigheids-simulasie!
Die Ekonomie-leerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag,
André Strauss van Erries doen goed by Spelfees!
André Strauss van Hoërskool Ermelo, het op 21 Oktober 2017
Nelsies se Ma- en dogtertee ‘n groot sukses
Saterdag, 14 Oktober 2017, het die dogterskoshuis van Hoërskool Ermelo,
Errie presteer by Gert Sibande Hoëveld Tennisproewe
Alana Leibbrandt, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het op
EHS sluit hengelliga op hoë noot af!
Die laaste hengelliga wat deur Noord-Oos Mpumalanga aangebied is,
Streepbaadjieseremonie baie spesiaal!
Die Streepbaadjie was vir baie jare die amptelike skoolbaadjie van die
Erries presteer by Hoëveld 7’s-rugby
Cornus van den Berg en Johan Nel, albei graad 10-leerdres van
Hierdie Errie kán voordra!
Vandré Swart (Gr.11), van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 14 Oktober 2017
Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!
Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen
EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi
Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot
Erries Skiet by SA’s
Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse
Hoërskool Ermelo se Droomboom wen!
Die EHS het Nelstehuis se droomboom ingeskryf vir die jaarlikse Gaufestival: “Bome is lewe”-
Hardus Rothmann blink uit tydens SA-Bokkiestoernooi
Justin McLaren en Hardus Rothmann, albei leerders van die Hoërskool Ermelo, het gedurende die
Errie ingesluit in SA-bokkiespan
U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5
















