)

Erries besoek nog ‘n plaas

Jan Vos se boerdery is op Woensdag, 25 Oktober 2017 deur die graad 10 Landbou-leerders van die Hoërskool Ermelo besoek.

Die leerders het verskillende aspekte van die diverse boerdery besoek – vanaf die vleisbeeste, appelboerdery, geen bewerking, akkerbou tot die intensiewe melkery. Die leerders het besonderse kennis opgedoen by hierdie top boer!

Die Erries bedank mnr. Jan Vos graag vir die geleentheid om die dag te kon geniet en soveel te kon leer, asook daarvoor day hulle die positiwitweit vir ons land kon ervaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal