)

EHS sluit hengelliga op hoë noot af!

Die laaste hengelliga wat deur Noord-Oos Mpumalanga aangebied is, het Saterdag, 14 Oktober 2017 by Dewald te Water se pan plaasgevind.

Hoërskool Ermelo eindig algeheel tweede en Rico Jordan behaal ook ‘n individuele tweede plek.

Die volgende seuns het gehengel. Baie geluk aan die seuns wat deel was van hierdie besonderse span: Divan Lourens, Rico Jordan, Zander de Beer, Jake Hoffeldt en AJ Joubert.

Dankie aan al die seuns se toewyding en deelname vir die jaar. Die Erries is besonder trots op jul!

Foto hierbo: Rico Jordan

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal