)

Erries laat hengel weer eindig in sukses

Twee leerders van Hoƫrskool Ermelo in Mpumalanga, het in Desember 2017 aan die junior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem: Rico Jordan (links op die foto bo) in die Premier A-afdeling en Johan Fourie (regs op die foto bo) in die Premier B-afdeling.

Rico eindig algeheel vyfde in SA en word uitgenooi na die Nasionale proewe. Ons is baie trots op sy prestasies. Hy neem ook deel aan die All Transvaal-kompetisie by die Vaaldam te Moolmans en kom tweede in sy sone. Hy vang ā€˜n graskarp van 7,3kg en word geregistreer vir ā€˜n Noord-Oos Mpumalangarekord vir juniors op medium gerei.

Vanaf 13 tot 14 Januarie 2017 het hy aan die SAVOF-spele deelgeneem by die Vaaldam waar die span teen die Proteas en 8 ander spanne meegeding het. Die span verwerf ā€˜n silwer medalje.

 

Gerzanda Fourie, (links op die foto), ā€˜n nuwe leerder by EHS neem ook deel en verteenwoordig sy die jong dames. Hulle behaal ā€˜n derde plek. Sy is ook uitgenooi na die Nasionale proewe. Die Erries is trots op haar ook.

Sterkte met 2018 langs die viswaters. Die Erries sien uit na julle prestasies!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal