)

Lusanti, van Hoërskool Ermelo, gemaklik met viool in hand

Lusanti Brundyn, graad 12-leerder van EHS was gedurende die Desembervakansie as eerste violis deel van die Suid-Afrikaanse Jeugorkes.

Die groep het vanaf 6 tot 16 Desember 2017 ‘n intensiewe kursus in Johannesburg gehad waar daar vir die eerste drie dae meesterklasse aangebied is deur ‘n Hollandse leermeester. Hulle het tot sewe ure per dag geoefen! Hulle vasberadenheid is tot die uiterste getoets!

Daar is drie optredes in Johannesburg en Pretoria gehou met ‘n dirigent vanuit die VSA!

Die Erries is besonder trots op Lusanti wat deel is van die orkes wat uit 70 lede bestaan waarvan die ouderdomme wissel tussen 13 en 25 jaar.

Mag jou klanke van jou viool soet bly in die toekoms, Lusanti!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal