)

Leerders in Mpumalanga Top 20 vir Junior Afrikaanse Olimpiade

Van verlede jaar se graad 8’s en graad 9’s, van die Hoërskool Ermelo,  het aan die ATKV Junior Afrikaans Olimpiade deelgeneem en het uitstekend presteer met twee leerders in Mpumalanga se Top 20!

Charis Brundyn (Gr.9) behaal ‘n vierde plek en Alana Leibbrandt (Gr.9) ‘n agtste plek in die Top 20. Charis behaal ook die besondere prestasie on Nasionaal ‘n plek in die Top 100 te verwerf.

Baie geluk, Erries! Dit is voorwaar puik!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal