Gedurende Septembermaand 2017 het die Erries deelgeneem aan die Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade vir graad 8 ā 12 en baie goed presteer. Die Erries behaal ān sentrumgemiddeld van 74% en individuele prestasies, soos silwersertfikate vir Donovan van der Hoven (Gr.12) met ān prestasie van 74% en GJ Swanepoel (Gr. 8) en Charis Brundyn (Gr.9) beide met ān gemiddeld van 71%. Renel Swanepoel (Gr.9) ontvang ān bronssertifikaat vir haar uitslag van 69%.
Baie geluk aan die Erries en dankie vir jule deelname.