Vanaf Vrydag 26 Januarie tot Sondag 27 Januarie 2017 het Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoƫrskool
Ermelo , deelgeneem aan die Mpumalanga-proewe wat te Middelburg plaasgevind het.
Stefan het puik spel gelewer en eindig tweede in Mpumalanga!
Baie geluk, Stefan! Die Erries is besonder trots op jou!