)

Oud-Errie presteer op gholfbaan!

Leon Visser, oud-leerling van Hoërskool Ermelo wat in 2015 gematrikuleer het, het tydens 2017 se Internasionale Gholf Toernooi (IGT Race to Q-School) ‘n besonderse eerste plek verower!

Leon het aanvanklik gelykop gespeel, maar tydens die uitspele slaan hy sy wenhou reeds op die tweede uitspeel-gat. Hy eindig die toernooi met 4 onder baansyfer.

Hierdie toernooi het vanaf Maandag, 4 Desember tot Woensdag, 6 Desember te Kyalami Counrty Club plaasgevind en Leon het, soos dit ‘n oud-Errie betaam, kop en skouers bo die byna 100 ander spelers uitgestaan.

Baie geluk, Leon! Die Erries is besonder trots op jou en weet dat die toekoms vir jou nog baie sukses sal meebring. Werk hard, en hou jou hart Errie-goen!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal