)

Vink-letiek by Hoërskool Ermelo

Hoërskool Ermelo se graad 8’s neem deel aan Groentjies-atletiek!  Donderdagmiddag, 18 Januarie 2018, het elke graad 8-vink deelgeneem aan die jaarlikse groentjies-atletiek wat spesiaal vir dié graad gehou word, sodat talente ontdek kan word!

Die Vinke het met besonderse entoesiasme deelgeneem en uitstekend presteer. Ons is so trots om julle as Erries te ontvang en sien uit na die atletiekseisoen!

Die middag is afgesluit met ‘n prettige, taai spul tydens die waatlmoenfees waar almal mekaar rondgejaag en besmeer het met die waatlemoen. Deur die prettige lag-geluide en gelukkige kinders kon mens nie anders as om trots te wees om deel van die Erries te kan wees nie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal