)

Hoërskool Ermelo se Kunstesentrum-leerders presteer weer!

Musiek is genesing vir die siel en die Erries se Kunstesentrum is trots op hiérdie musiek-leerders vir hul besonderse goeie uitslae tydens 2017 se Royal School-eksamen:

Esmé Joubert (foto heel bo) slaag haar graad 4-klavier met ‘n onderskeiding van 90%.

KHAZEK DU TOIT

Khayzek du Toit (foto links) slaag sy graad 3-klavier met

‘n onderskeiding van 92%.

JOHN LLOYD

John Lloyd (foto links) slaag met

85% sy graad 2-klavier.

Baie geluk aan elkeen. Julle harde werk en ure se oefening gaan nie ongesiens verby nie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal