)

Erries presteer in Gert Sibande

Die top presteerders van Hoƫrskool Ermelo se 2017-matrieks is onlangs bekend gemaak en soos oudergewoonte het die Erries hul merk gemaak.

Amanda du Toit (links bo op foto) is aangewys as die Gert Sibande streek se beste leerder in Afrikaans Huistaal (90%) sowel as Rekeningkunde (97%).Ā  Amanda het 7 onderskeidings behaal wat Engels First Additional Language (91%), Wiskunde (90%), LewensoriĆ«ntering (93%), Ekonomie (87%) en Fisiese Wetenskap (93%) in sluit.Ā  Amanda sluit in 2018 as voltydse student by die Unversiteit van Pretoria aan waar sy ā€˜n volle studiebeurs ontvang het namate haar puik uitslae.

Mnr. Faans van der Merwe (regs bo op foto) isĀ aangewys as Gert Sibande se beste onderwyser in Landbouwetenskap.

Baie geluk aan hierdie Erries, ons is voorwaar tros op julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal