)

Hoërskool Ermelo se hokkie oppad na NEXT LEVEL

Op Vrydag, 24 November 2017, het die Errie-hokkiespelers sommer alreeds begin regmaak vir 2018 se hokkieseisoen.

Die wêreldbekende vroue-hokkiespeler, Pietie Coetzee het saam met haar hulpafrigter, Roxy Turner en EHS se doelgerigte hokkie-afrigters, die spelers getoets met die oog op ‘n voorseisoen-oefenprogram.

Roxy Turner werk vir elke speler individueel ‘n gepaste program vir hom/haar uit, sodat elkeen hul potensiaal voluit kan bereik.

‘n Doelwitstelling-sessie is gehou om elkeen sielkundig voor te berei om hul doelwitte te bereik.

Ons sien uit na die vordering wat deur die loop van die vakansie deur elke speler gemaak gaan word.

2018 gaan ‘n besonderse, vooruitstrewende sukses wees! Dankie, Erries, vir elkeen se insette.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal