Lyuanda Mabuza vaar goed in SA Landloopkampioenskap
Lyuanda Mabuza, leerder van die Hoërskool Ermelo, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse
Hoërskool Ermelo oorrompel Piet Retief op krieketveld!
Hoërskool Ermelo het Saterdag, 23 September 2017 teen H/S Piet Retief te staan gekom op hulle
Indoor-hokkie is dié nuwe somersport vir Hoërskool Ermelo
Van die Erries se hokkiespelers het op 17 September 2017 gaan deelneem aan die provinsiale proewe vir
Hoërskool Ermelo en ander presteer tydens Unisa-eksamen!
Vanjaar is nege kandidate ingeskryf vir die Unisa-ekamens. Hierdie eksamen word geëvalueer deur ‘n
Oud-Errie is Droëbone Produsent van die jaar!
Tydens ‘n spoggeleentheid te Klein Kariba op Donderdag, 31 Augustus 2017, het die Droëbone
Leerder van Ermelo HS hengel eerste plek los in Provinsiale-uitdunne
Rico Jordan, graad 9-leerder van die Erries (Hoërskool Ermelo), het Saterdag, 16 September 2017 te
Hoërskool Ermelo-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s!
Luyanda Mabuza, Gr 9-leerder van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 September 2017 deelgeneem aan
Landbouleerders van Hoërskool Ermelo woon veiling by
Op Donderdag, 31 Augustus 2017, het Hoërskool Ermelo se Graad 10-Landbouwetenskapleerders, die
Erries wys karakter op krieketveld
Hoërskool Ermelo se o/14-krieketspan het Maandag, 11 September 2017
Oud-Errie vereer vir uitstekende boerdery!
Izak Roux, oud-leerling van Hoërskool Ermelo, wat in 2008 matrikuleer het,
Margha Greyling van Erries gekies vir SANESA Mpumalanga A-span
Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoërskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span
Erries se KUNSkennis verbreed op uitstappie
Op 8 September 2017 het die Graad 10 en 11 leerlinge van Hoërskool Ermelo, ‘n uitstappie na die Johannesburg Art Fair in Sandton geniet. Die leerders is blootgestel aan sestig…
Vandré Swart van Erries praat eerste plek los!
Op Saterdag, 9 September 2017, het Hoërskool Ermelo deelgeneem
Ses Erries deel van nog ‘n Bokkiespan!
Die Errie-rugbyseuns van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 6 September 2017 aan die Rugby 7’s-bokkieproewe
Hoërskool Ermelo leerders geniet nog ‘n uitstappie!
Die graad 11-landbouleerders van EHS het Woensdag, 13 September Mnr. en Me. Morné en Michelle Engelbrecht
Amy Greyling, Errie-netbalspeler, ontvang toekenning vir uitnemendheid!
Amy Greyling, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het ware Errie-“guts” getoon en is op
Erries presteer tydens Gimnastiek-proewe!
Arend Fourie (Gr.8) en Zoë-Anne Damons (Gr.10) van Hoërskool Ermelo, het die naweek,
Erries se Indoorhokkie klop Secunda!
Hoërskool Ermelo se Indoorhokkie-dogterspan het Vrydag, 8 September 2017 deelgeneem teen
Marnelé van den Berg van Hoërskool Ermelo dans SA-kleure los!
Marnelé van den Bergh van Erries,(Gr.10), het die naweek van 8 tot 10 2017 September aan die SA








